Ondersteuning vir verskeie lokaliseringsformate:
Gettext (.po en .mo)
-
-
-
WordFast TM (.txt)
Qt Linguist (.ts)
Qt Phrase Book (.qph)
Ideaal vir beginners:
Produktiewe omgewing:
Vinnige en eenvoudige navigering in die lêer
Outokorrigering van algemene foute
Outovoltooiing van lang woorde
Outomatiese plasing van die merker se aanvanklike posisie
Kopieer die oorspronklike teks na die teikenteks deur u taal se leestekenlreëls in ag te neem
Highlighting and copying
placeables from the source text (since version 0.4)
Vind maklik werk deur tussen eenhede te beweeg wat onvertaald of wasig is
Dateer die
PO-koppe outomaties op wanneer die lêer gestoor word
Terminology help (since version 0.4). Suggestions can come from:
Hergebruik bestaande vertalings. Voorstelle kan kom vanaf:
Soek en vervang met reguliere uitdrukkings en Unicode-normalisering
Speltoetser vir die vertaalde en oorspronklike teks (werk moontlik nie op alle Windows-platforms nie)
Uses language codes from
ISO 639-1 if available, or otherwise from
ISO 639-3. Arbitrary IETF language tags as described in
BCP 47 can be used.
Ontfout binêre programvertalings deur .mo- en .qm-lêers direk oop te maak
Platformonafhanklikheid beteken dat Virtaal loop op Windows, inux, Mac OSX en waarskynlik nog ander stelsels ook.
af/virtaal/features.txt · Last modified: 2009/07/31 18:42 by dwaynebailey