Table of Contents
Virtaal-skermskote
Hier is 'n paar skermskote van Vitaal. Alhoewel dit nie alle funksionaliteit wys nie, gee dit hopelik 'n idee van sommige funksies.
Outovoltooiing
Virtaal kan woordgebaseerde voorstelle gee vir sommige van die langer woorde wat voorheen al gebruik is. Só kan tikspoed verhoog word.
Voorstelle vanuit vertaalgeheue
Virtaal kan ook voorstelle verskaf vir hele stringe vanuit bronne soos die huidige lêer, vorige vertalings, Open-Tran.eu en verskeie ander.
Easy manipulation of placeables
(Available since Virtaal 0.4)
Virtaal can highlight placeables and makes it easy to insert them. This avoids typing errors, and increases productivity.
Virtaal op Windows
Hier loop Virtaal op Windows Vista. Virtaal behoort goed te werk op alle Windows-stelsels vanaf Windows 2000 en later met die installasielêer wat ons verskaf.




